Parodie-musikant · Suid-Afrika

die GEMMER

Die wêreld is 'n somber plek wat bietjie humor nodig het. Hier kom nog GROOT dinge!

scroll
(01)

Oor dieGemmer

the legend, abridged
dieGemmer logo — kwaai oranje karakter
fig. 1 — die gemmer, in sy natuurlike habitat

Musiek bruis deur Ben Afro se are. Onlangs het hy besluit die wêreld is 'n somber plek wat bietjie humor nodig het — en word toe stil-stil dieGemmer.

In sy studentedae ontmoet hy die Boskat waar sy Rock & Roll soos net Catherine Slater kan. Hou dieGemmer dop. Hier kom nog GROOT dinge! Like en Subscribe asseblief.

If you love to laugh, come and enjoy the parodies produced by dieGemmer — from news to politics to geographical themes. There is nothing to do but to laugh about all the content our government loves creating by doing the unthinkable.

26
Videos op YouTube
1
Gemmer, vry-loop
Politici om te parodieer
(02)

Die Parodieë

tap 'n track — kyk op YouTube
(03)

Kyk Die Skade

visual evidence
(04)

Shows

hier kom nog groot dinge
TBA2026
Datums word aangekondighou die socials dop — of nooi hom self
Boek dieGemmer

Wil jy die gemmer by jou funksie hê? Vra mooi. → Kontak hieronder

(05)

Volg die chaos

DMs oop, oordeel-vry

Werk saam · stel 'n parodie voor · sê net hallo

Wil jy saamwerk, 'n parodie voorstel, of net sê die musiek het jou laat lag? Stuur 'n boodskap — dieGemmer lees alles (tussen takes deur).

info@diegemmer.co.za
geen agent, geen label, geen skaamte.